| | Afrikaans is raaksę!
Span die magdom raaksę woorde en idiome reg in en besigheid in Afrikaans word 'n opwindende ervaring. Trotsafrikaans, die Internet platform vir diegene wat streef na finansiële sukses.
Haak aan, bemark jouself.
Wees trotsafrikaans, handel in Afrikaans , handel Suid-Afrikaans ! | | |
|